Swembad

Slaapkamer


Member of TravelGround.com - South Africa accommodation

Die volgende geriewe is beskikbaar

  • Luukse eenslaapkamerwoonstel vir 2 persone
  • Private patio en tuin, wasgoed gedoen op versoek
  • Swembad, Veilige parkering
  • Selfsorg: volledige kombuis, ontbytmandjie beskikbaar
  • Etes beskikbaar (smaaklike kos uit die kombuis)
  • In die hart van die wynland, reisinligting beskikbaar
  • 20 min. vanaf Strand, 40 min. vanaf Kaapstad

Tariewe: R300 - R400 per persoon wat deel, R350 - R450 enkel